BKK Puntestelsel 2026
Die komitee het besluit dat ons uit 15 gaan beoordeel, met dus ‘n totale punt uit 45, maar dat ons die die toekennings gaan aanpas volgens ons bekende standaarde. Die toekennings gaan as volg wees.
21 tot 25 punte: Brons toekenning
26 tot 30 punte: Silwer toekenning
31 tot 34 punte: Goue toekenning
35+: Meriete sertifikaat (COM)
Die advies aan die beoordelaars is as volg:
7 - ek voel sterk dit moet ‘n brons wees (baie substandard foto)
8 – ek voel dit is ‘n brons (maar met die ander beoordelaars mag dit dalk silwer wees)
9 – ek voel dit is ‘n silwer ( maar met die ander beoordelaars mag dit dalk ‘n brons wees)
10 – ek voel dit is ‘n silwer (maar met die ander beoordelaars mag dit dalk ‘n goud wees)
11 - ek voel dit is ‘n goud ( maar met die ander beoordelaars mag dit dalk ‘n silwer wees)
12 - ek voel dit is ‘n soliede goud
13 - ek voel dit is ‘n COM (maar met die ander beoordelaars mag dit dalk ‘n goud bly)
14 - ek voel dit is ‘n soliede COM
15 – dink nie die foto kan verbeter word nie
Hier is hoe dit prakties gaan lyk
|
7 |
7 |
7 |
21 |
Bronze |
|
8 |
7 |
7 |
22 |
Bronze |
|
9 |
7 |
7 |
23 |
Bronze |
|
9 |
8 |
7 |
24 |
Bronze |
|
9 |
8 |
8 |
25 |
Bronze |
|
9 |
9 |
8 |
26 |
Silver |
|
9 |
9 |
9 |
27 |
Silver |
|
9 |
10 |
10 |
28 |
Silver |
|
9 |
10 |
10 |
29 |
Silver |
|
10 |
10 |
10 |
30 |
Silver |
|
10 |
10 |
11 |
31 |
Gold |
|
10 |
11 |
11 |
32 |
Gold |
|
10 |
11 |
12 |
33 |
Gold |
|
10 |
12 |
12 |
34 |
Gold |
|
10 |
12 |
13 |
35 |
COM |
|
11 |
12 |
13 |
36 |
COM |
|
12 |
12 |
13 |
37 |
COM |
|
12 |
13 |
13 |
38 |
COM |
|
13 |
13 |
13 |
39 |
COM |
|
13 |
13 |
14 |
40 |
COM |





